| Modulekode | JMD 205 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Die analise en praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die Nasionale Kurrikulumverklaringsdokumente vir Besigheidstudies. Lesontwerp in Besigheidstudies. Toepassing van tegnologie en media in die onderrig van Besigheidstudies.
|
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Dubbelmedium |
| Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App